Sanrie en ’n koerantfotograaf word as kamma-egpaar na ’n luukse lodge gestuur om ’n onderhoud met die hertog van Leipzig en sy vrou te voer. Alles loop skeef en hulle keer onverrigter sake terug.
...

Buy Now From Amazon

Product Review

Sanrie en ’n koerantfotograaf word as kamma-egpaar na ’n luukse lodge gestuur om ’n onderhoud met die hertog van Leipzig en sy vrou te voer. Alles loop skeef en hulle keer onverrigter sake terug.

Boonop vind sy uit Luan, die gevaarlik aantreklike veldwagter van die lodge, is nie wie hy sê hy is nie.

Toe Sanrie die hertogin toevallig ontmoet en bevriend, glo sy haar geluk het gedraai, maar ook hierdie sending misluk. Sy gaan opnuut druipstert huis toe, hierdie keer ook met ’n gebroke hart. Dis nou seker neusie verby met haar beroep én die man van haar drome.

Toe kom die oproep van die hertogin, en verander Sanrie se lewe van ’n nagmerrie in ’n wonderlike werklikheid ...

Similar Products

Nou eers verlief (Afrikaans Edition)Droom saam met my (Afrikaans Edition)'n Stukkie perfeksie (Afrikaans Edition)Letitia en die lektor (Afrikaans Edition)Die meedoënlose Griek se terugkeer (Modern) (Afrikaans Edition)Verlief op die baas (Afrikaans Edition)Towerbos se juweel (Afrikaans Edition)Middernagsoene (Afrikaans Edition)Een nag in Parys (Afrikaans Edition)Lorna en die professor (Afrikaans Edition)