Dianelle het ‘n traumatiese huwelik asook die onaangename verbreking van ‘n verhouding agter die rug. Sy glo vas sy is klaar met mans.
In benarde omstandighede kruis haar pad egter met Rupert, die man wat sy...

Buy Now From Amazon

Product Review

Dianelle het ‘n traumatiese huwelik asook die onaangename verbreking van ‘n verhouding agter die rug. Sy glo vas sy is klaar met mans.
In benarde omstandighede kruis haar pad egter met Rupert, die man wat sy verag, en ineens is haar hele wêreld omgedol.
Omstandighede gooi hulle egter saam in die Amasone reënwoud. Noodgedwonge moet sy met hom saam werk om dit vir hulle en nog drie mense leefbaar en veilig te maak terwyl hulle planne beraam om te probeer om ‘n weg uit die woud na beskawing te vind.
Sy verstaan haar self later nie meer nie, want die gevoelens wat sy te midde van hulle swak omstandighede teenoor hom ervaar, maak nie regtig vir haar sin nie. Dis of ‘n ander Dianelle haar lyf oorneem wanneer die fris man slegs na haar kyk.


Similar Products

Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)Wanneer die son weer skyn (Afrikaans Edition)Ninette se prokureur (Afrikaans Edition)MOOISTE LIEFDE UIT GISTER SE AS (Afrikaans Edition)Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)Die Wraak is … Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)My Lewe in ’n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)